

Cape Green Link™
2030
Solektrika (solektrika.co.za) is a South African private energy-as-a-service company developing the Cape Green Link™ — a 13 GW solar, 5 GW battery, 350 km HVDC transmission network delivering 100% renewable electricity to 2 million Western Cape households at a fixed tariff of R2.88/kWh from 2030.

Escape the Tariff Trap
"Eskom het amptelik bevestig dat Suid-Afrika 'n kragvoorsieningskrisis tussen 2029 en 2030 in die gesig staar - indien nuwe kapasiteit nie betyds gebou word nie.
André de Ruyter, voormalige Eskom-uitvoerende hoof, het dit duidelik gestel: "Ons weet daar is 'n afgrond wat nader kom".
Vir Kaap Metro huishoudings beteken dit net een ding -
elektrisiteitskoste sal skerp styg, en erge beurtkrag sal terugkeer by 2029.

SOLEKTRIKA
Cape Green Link™
Ontdek die toekoms van onafhanklike krag in Suid Afrika.
Solektrika is 'n privaat groenkrag nutsmaatskappy wat die opwek en gebruik van elektrisiteit in SA vir altyd gaan verander.
Stop beurtkrag en buitensporige tariewe in die Wes Kaap vir ewig met Solektrika.
Solektrika is ons volledige oplossing vir die krag krisis.
Ons Noord-Kaapse (beoogde) mega sonkrag-myn lewer elektrisiteit deur die
Cape Green Link™ privaat transmissie netwerk - direk na Kaapse munisipale meters.
Geniet krag op aanvraag teen 'n vaste tarief vanaf 2030.
Kry vandag jou Goue Krag-Paspoort (Registreer) en bewys daardeur jou deelname aan die Cape Green Link™ Projek.
ELEKTRISITEIT PLAN
ELEKTRIEK - EKONOMIE
Cape Green Link™
BEGIN
KRAG-PLAN VIR 2030
SOLEKTRIKA
Eie Pad na Bekostigbare Groen Krag vir Kaapse Huishoudings in 2030 !
Private Path to Affordable Green Power for Western Cape Homes in 2030 !
Cape Green Link™
Die Cape Green Link™ is 'n meester plan wat doenbaar is, mits Solektrika die ondersteuning van die meerderheid huishoudings in die Wes Kaap geniet.
Die kragreus beoog om die hele Wes Kaap van krag te voorsien, totaal onafhanklik van Eskom.
Geniet bekostigbare krag teen 'n vaste tarief van R2.88 / kWh (BTW ingesluit) in 2030.
Sluit vandag aan en versprei die boodskap van lewenslange bekostigbare krag vir die
Wes Kaap vanaf laat 2030.

Die Cape Green Link™ is 'n meester plan wat die tekort aan krag en kragdrade (netwerk) gelyktydig aanspreek en krag vryheid moontlik maak vir die Wes Kaap.
'n Sleutel pas oplossing waardeur die Kaap 3x in die piek vraag na krag voorsien sal word (24/7 - Winter en Somer).
Solektrika - 'n voornemende kragreus kan die vonk wees vir Suid Afrika se ekonomiese groei en herlewing.
Sluit vandag aan en omhels ons elektriese ekonomie wat 'n werklikheid sal wees in ~2030.

Cape Green Link™
+27 71 850 4846
© 2026 SOLEKTRIKA - Alle regte voorbehou





