

’n Brief aan ons Mense in die Wes-Kaap
Liewe Kapenaars,
Ons almal ken die donker tye van beurtkrag, die swaar las van buitensporige tariewe, en die frustrasie om vasgevang te wees in ’n stelsel wat ons nie regtig dien nie.
Maar vandag staan ons op die drumpel van ’n nuwe begin. Die Cape Green Link™ is nie net nóg ’n kragprojek nie — dit is ’n beweging om die Wes-Kaap krag onafhanklik te maak.
’n 13GW mega sonkragprojek, (krag-reus) om gebou te word in die Kalahari op 80 000 hektaar sonskyn land, wat ontwerp is om meer as 2 miljoen huise en besighede van skoon, bekostigbare en onafhanklike krag in 2030 te voorsien.
Hierdie is ons eenmalige kans om weer beheer te neem. Om ons huise, ons besighede en ons kinders se toekoms te voed met vryheid en waardigheid. 'n Toekoms vir die Wes-Kaap - onafhanklik en volhoubaar met oorvloed krag tot ons beskikking.
Sluit aan by die Cape Green Link™ beweging.
Kry jou Goue Krag-Paspoort.
Kom ons bou saam die lig wat nooit weer afgeskakel kan word nie.
Cape Green Link™
Krag vir ons Mense.
Krag vir die Kaap.
A Letter to our People of the Western Cape
Fellow Capetonians,
For too long, we have endured the darkness of load-shedding, the weight of unaffordable tariffs, and the frustration of being tied to a system that does not serve us.
But today, we stand at the dawn of a new chapter. The Cape Green Link™ is not just another power project — it is a movement towards power independence for the Western Cape.
A 13GW mega solar PV hub, built on 80 000 hectares of sun-drenched land, designed to power over 2 million households and businesses with clean, affordable, and independent power in 2030.
This is our once-in-a-lifetime chance to take back control. To power our homes, our businesses, and our children’s future with freedom and dignity. A future for the Western Cape independent, sustainable and enjoying surplus power.
Join the Cape Green Link™ movement.
Secure your Gold Power Passport.
And together, let’s build the light that will never be switched off.
Cape Green Link™
Power to our People.
Power for the Cape.

Cape Green Link™
Voltooi die vorm / Complete the form.

VRAE & ANTWOORDE
Die Pad na Krag vryheid !
1. Wat is die Cape Green Link™?
Antwoord: Die Cape Green Link™ is Solektrika se reuse groenkrag-inisiatief wat 100% volhoubare, bekostigbare elektrisiteit aan 2 miljoen Wes-Kaapse huishoudings kan lewer teen einde 2030.
Met ’n 13GW sonkrag-aanleg, 5GW batteryberging, en ’n 350km HVDC-transmissielyn, bied ons krag vryheid, onafhanklik van Eskom.
2. Wat is die Goue Krag-Paspoort en hoe kry ek dit?
Antwoord: Registreer om jou krag posisie te verseker by https://www.solektrika.co.za/cape-green-link !
Die registrasie en die teken van 'n eksklusiewe krag kontrak met Solektrika (gratis) verkry elke huishouding watdeelneem 'n Goue Krag-Paspoort. Dit gee Paspoorthouers die reg tot die aankoop van Cape Green Link™ krag teen R2.88 / kWh in 2030.
Registreer vandag vir jou Goue Krag-Paspoort om bekostigbare krag lewenslank te kan geniet !
3. Hoe sluit ek aan by die Cape Green Link™?
Antwoord: Registreer by https://www.solektrika.co.za/cape-green-link om die Goue Krag-Paspoort te kan kry.
Beperkte paspoorte beskikbaar - sluit betyds aan om teleurstelling te voorkom.
4. Wat maak die Cape Green Link™ onafhanklik van Eskom?
Antwoord: Die Cape Green Link™ is ’n volledig onafhanklike inisiatief, los van Eskom en die regering.
Die Cape Green Link™ se reuse sonkrag-aanleg en private netwerk lewer krag direk aan die Wes-Kaap, met surplus (super) krag vir ander provinsies via kragvervoerooreenkomste. ("Wheeling agreement")
Kies krag vryheid met Solektrika!
5. Watter tegnologie gebruik die Cape Green Link™?
Antwoord: Die Cape Green Link™ gebruik die nuutste tegnologie in sonkrag-Mega PV-aanleg ontwerp met batteryberging en kapasiteit vir 24/7 kraglewering, selfs deur die Wes-Kaap se ergste winter. ’n 350km privaat transmissielyn verbind Solektrika se kragmyn in die Kalahari met Stad Kaapstad.
Verseker jou toekoms : Verkry jou Kragplan
6. Wanneer begin die Cape Green Link™ krag lewer?
Antwoord: Die Cape Green Link™ sal teen laat 2030 aan eerste huishoudings krag voorsien en in laat 2032 aan maksimum van 2 miljoen Wes-Kaapse huishoudings krag kan lewer. Slegs diegene met ’n Goue Krag-Paspoort kan deelneem aan hierdie spesiale (lewenslange) aanbod.
Registreer en en verkry jou Goue Krag-Paspoort om bekostigbare krag in 2030 te verseker!
7. Hoe help die Cape Green Link™ met krag tekorte?
Antwoord: Met ’n oorgrootte stelsel en batteryberging, waarborg die Cape Green Link™ krag lewering 24/7, selfs tydens krag tekort of deur die ergste winter maande. Solektrika se onafhanklike netwerk vanaf die Noord Kaap - bevry die Wes-Kaap van Eskom se onbetroubare diens en onbeheersde tarief verhogings.
“Bou jou toekoms met Solektrika”
8. Kan besighede ook baat by die Cape Green Link™?
Antwoord: Ja, die Cape Green Link™ ondersteun Wes-Kaapse besighede met bekostigbare, betroubare en direkte groenkrag. Hoewel die Goue Krag-Paspoort slegs vir huishoudings is, kan besighede 'n epos stuur vir toekomstige kragvoorsiening by cape.greenlink@solektrika.co.za.
9. Waarom is die Cape Green Link™ die beste keuse vir die Wes-Kaap?
Antwoord: Die Cape Green Link™ is die krag-alternatief wat ekonomiese groei aandryf met volhoubare, bekostigbare (super) krag. Solektrika is die antwoord vir krag vryheid in 2030.
Sluit vandag aan en geniet bekostigbare krag lewenslank.


BEKOSTIGBARE
GROENKRAG VIR ALMAL

Cape Green Link™
+27 71 850 4846
© 2026 SOLEKTRIKA - Alle regte voorbehou.





